Little Fern En Peace Lilly
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 1st Avenue, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R695 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little Fern en Peace Lilly is twee bekoorlike eenhede in George, met pragtige uitsigte oor die Outeniqua-berge. Die eiendom is gerieflik geleë binne 1.5 km van MediClinic, George Provinsiale Hospitaal, die Onkologiesentrum en Geneva Kliniek, wat dit geskik maak vir beide mediese besoeke en ontspanningsverblyf.
Die akkommodasie bied slaapplek vir tot 6 gaste in totaal. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisies is toegerus met 'n yskas, stoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Little Fern beskik ook oor 'n 8 kg outomatiese wasmasjien vir ekstra gerief. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en 'n TV met Netflix- en YouTube-toegang. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad op die eiendom. Veilige parkering is beskikbaar agter 'n geslote hek, en kaartfasiliteite word op die perseel voorsien vir die aankoop van brandhout.
George bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend swem en visvang by nabygeleë strande, wêreldklas gholfbane, stap- en fietsryroetes, 4x4-roetes, kaas- en aarbeiproeë, en handwerkbierervarings. Die Botaniese Tuin, slegs 150 m van die eiendom af, bied die perfekte plek vir 'n ontspannende stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Verna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 1st Avenue, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Fern En Peace Lilly het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 1st Avenue, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang