Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek gereël word en word apart gehef.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen matriekvakansies, henne- of hanepartytjies nie.
Indien daar skade is, sal gaste die bedrag moet terugbetaal wat dit sal kos om te vervang. Indien die skade die breekskadefooi oorskry, sal die gas die bedrag voor hul vertrek moet betaal.
Die breekskadefooi of deel daarvan soos ooreengekom, sal die dag na vertrek terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
George Brown Road, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang