Little Nest

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Oni L
Lang verblyf
5.0
Nov 2025

Langer as 'n week gebly. Ek het baie lekker gebly. Die gasvrou het inligting verskaf oor besienswaardighede en wat om te doen in die area. Little Nest is skoon en gerieflik. Baie veilig en stil area. Ek sal definitief weer teruggaan vir vakansie. 'n Vollengte spieël sal definitief welkom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Little Nest
Baie dankie, Oni, waardeer die terugvoer en voorstel. Jy was 'n wonderlike gas. Hoop ons sien jou gou weer!

Frans B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent value for your money. Very nice, safe and quiet place. I will go back there many more times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Little Nest
Thank you, Frans. Much appreciated.

Tom T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Quiet stay not far from the too busy Hermanus. The little nest is in a very quiet residential area. The room is equipped with everything you might need. The host was very friendly and gave us all the information about events in town and in the neighbouring Hermanus and Sandbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Little Nest
Thank you, Tom. Safe travels.

Leilani M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Immediately fell in love with this place, definitely planning to go again. Exceptional stay. The host was very friendly and welcoming, and made sure to inform us of everything. From the safety, comfort, and decor, the whole aesthetic of the place is just 100%, even the scent in the place was amazing. There's also WiFi and a TV to catch up on your Netflix series. We had a peaceful one-night stay and wished we had stayed longer. We really enjoyed the quiet break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Little Nest
Thank you for the kind words, Leilani. You were wonderful guests. Looking forward to seeing you again. Regards, Peggy.

Markus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was nou lekker. Baie skoon en mooi area. Die mense was bitter gasvry en ons. Dit was nou lekker. Baie skoon en mooi area. Die mense was bitter gasvry en ons het behoorlik die naweek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Little Nest
Baie dankie, Markus! Baie bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit na die volgende besoek! Groete, Peggy

Norman D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Will definitely be back soon. We had a lovely stay and the hostess was very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Little Nest
Thank you for the positive feedback, hope to see you soon.

Theo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Voldoen aan verwagtinge. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Little Nest
Dankie, hoop ons sien julle weer!

Sean W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Good value if you want to visit Hermanus. Very clean, tidy and well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Little Nest
Thank you, Sean. Much appreciated! Hope to see you in the future again.

Yolande V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Goeie ondervinding en baie aangenaam. Baie stil en rustig. Skoon en netjies. Eienaars het absoluut die ekstra myl geloop om dit so aangenaam moontlik te maak. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peggy
Little Nest
Dankie, waardeer die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peggy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Little Swift Close, Vermont, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b45b862d37be95b3df43c910ba82c9f896d92f5be81416e7291aa5ff5b97afad67dafc7a278f623f9cd20516922b59b8d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 15 Little Swift Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.414459613266 19.146782077316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang