Pick your preferred language

English

Afrikaans

+33
Selfsorg in Hopefield

Three Oaks accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 64 Garden Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Three Oaks accommodation bied verblyf op die Three Oaks-kleinhoewe in die Kaap se oudste Weskusdorp, Hopefield, geleë.

Little Oak Kothuis het ‘n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ‘n oopplankombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en ‘n wasbak.

Acorn Kothuis het ‘n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 1 badkamer en ‘n oopplankombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en ‘n wasbak.

Die perseel plek is ongeveer 5 minute se stap tot by Hopefield se middedorp waar jy by een van die plaaslike eetplekke kan ontspan of die Hopefield Museum kan besoek. Hopefield is ongeveer 30 km vanaf Langebaan, 40 km vanaf Saldanha, 45 km vanaf Velddrif en 50 km vanaf Paternoster, wat dit ideaal maak om die omliggende areas te verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Olivia W
Saam met lewensmaat
5.0
N/a. Stay was lovely and the host made sure that we were comfortable. We thoroughly enjoyed the peace and quiet and would definitely go...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Karel O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Altyd 'n plesier om by Elaine se huisies te gaan bly. Elke jaar gaan ons soentoe. Beste plek waar ons lekker rus kan kry en lekker braai.
Jan 2026
Beth C
Saam met lewensmaat
5.0
Thoroughly enjoyable. We enjoyed our stay at Three Oaks very much. Lovely cottages, very comfortable with good appliances and quirky fu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Nicole M
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese diens, vriendelike gasvrou. Ons het ’n heerlike tyd hier gehad! Die diens was regtig fantasties en ons gasvrou het soveel moeite gedoen om...
Sien meer
Sep 2025
George M
Saam met lewensmaat
5.0
An unforgettable peaceful stay! What an absolute li'l gem this is! We spent a magnificent 3 nights here and it was fabulous! Our host w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 64 Garden Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Three Oaks accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

64 Garden Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8594075112719377e92ab457f64989fa6542bb1ccfc9a1c747864b8dd53c27741bb1d02b5e3584a95fd6a63296c6897e5ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 64 Garden Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.057302376578 18.344313430411
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang