8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Galjoen Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Little Paradise is 'n afgesonderde strandhuis tussen die duine langs die kus van die Indiese Oseaan in Witsand en bied 'n wegbreek in die natuur aan 6 gaste.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV.
Hierdie verblyf bied panoramiese see-uitsigte en ongerepte sandstrande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Sascha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Galjoen Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Paradise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Galjoen Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang