Little Rock Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Philip D S V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker gastehuis met alles wat jy benodig. Baie mooi, skoon en netjies met 'n mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Little Rock Guest House
Goeie dag Philip Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien weer eendag in die toekoms. Vriendelike groete. Marlene

Benita E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Little Rock Guest House "rocks.". ’n Ware juweel op die perfekte plek — met asemrowende uitsigte! Ek voel bevoorreg om hierdie pragtige plek te kon besoek. ’n Groot dankie aan Marlene en haar span vir hul gasvryheid en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Little Rock Guest House
Benita, baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek hoop ons sien weer eendag in die toekoms.

Eliana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie goeie kliëntediens. Mooi skoon en netjies en goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Little Rock Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms by Little Rock te ontvang.

Elizca B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful view! Amazing host! We had a lovely stay at Little Rock Guest House. The bed was so comfortable and we had everything we needed for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike en gasvrye verblyf met 'n fantastiese uitsig. Pragtige uitsig en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gebly met die geruis van branders. Soos altyd was die diens uitstekend, met 'n rustigheid wat dit altyd die moeite werd maak om terug te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

‘n Stukkie paradys. Ons het die kort kuiertjie vreeslik geniet, ons het 'n familiekamer gekies en dit was baie gemaklik vir ons een aand se besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Delightful spot. Little Rock Guest House is a perfect location for a relaxing seaside stay. Stunning views of the ocean from our balcony and the breakfast room. Extremely friendly staff and welcome, good breakfast and comfortable room. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gesellig, netjies en baie rustig. Vyfster! Dit voel soos 'n 5-ster hotel. Alles is baie netjies en gesellig. Inwoners mag van die gastehuis se geriewe gebruik maak soos die braaikamer of die sitkamer. Ons wou graag braai en hulle het alles vir ons mooi uitgepak en weer reggepak in die braaikamer. Nader aan die see kan jy nie wees nie. Baie lekker gerus met die see wat raas in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Little Rock Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het julle tydjie by Little Rock geniet en hoop ons sien julle weer eendag in die toekoms.

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Can't wait to return. I can't find enough words to explain how beautiful the guesthouse is. The atmosphere is out of this world. Thank you, Marlene, who greeted us on arrival. So helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ettiene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGzH1djeSKrKjJ5DRSY5hxubgTbVZQsTjFjaFAb41NKUr7BOqWu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 20 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.427666610361 21.336854373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang