2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Bitou Road, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Little Steps Cottage is 'n lieflike houtkothuis op 'n kleinhoewe in Hoekwil, Wildernis, en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n ongelooflike uitsig op die berge en die see in die verte.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat houtdek met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf is naby Wildernis Nasionale Park en 'n kort entjie se ry vanaf die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Bitou Road, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Steps Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Bitou Road, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang