Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Swift

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Little Swift
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annelie O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie O

Ek sal weer in die toekoms van die verblyf gebruik maak.

Veilig en netjiese verblyf.

Little Swift se terugvoer

HI Annelie, dankie vir jou terugvoer! Kom kuier gerus weer! Vriendelike groete. Gerrit

Little Swift
Mariana B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Baie veilig en netjies.

Al is die uitleg oop-plan (en dit is doodreg so), sou 'n stortgordyn net daai bietjie privaatheid voorsien as daar twee persone in die eenheid is, maar oor die algemeen was dit heerlik stil en rustig.

Little Swift se terugvoer

Dankie Mariana

Dit was net 'n plesier om julle hier te he!

Hoop om julle weer te sien!

Vriendelike groete

Gerrit

Little Swift
Bradley K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley K

Fantastic!

A perfect little place for the fiance and me for the weekend. Extremely friendly couple that owns it. Heading back in August for another BMX event.

Little Swift se terugvoer

Hi Bradley

Thank you for your review! it was only a pleasure to have you here!

Looking forward to seeing you again!

Kind regards

Gerrit

Little Swift
Flip V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip V

Baie lekker gebly. Wou nie huis toe kom nie.

Baie netjiese plek in 'n stil omgewing met die nodige geriewe. Veilige erf en vriendelike diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Little Swift se terugvoer

Hi Flip

Hoop dit gaan goed!

Dankie vir jou terugvoer - dit was net 'n plesier om julle hier te hê! Kom kuier gerus weer!

groetnis

Gerrit

Little Swift
Elton D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton D

Fantasties en rustig.

Daar was nie kookgeriewe nie, maar hulle was baie nice en het my accommodate. Ek het ook 'n glas gebreek, maar dit was nie eers afgetrek nie.

Little Swift se terugvoer

Hi Elton

Bly julle het lekker gekuier.

Kom gerus weer.

Vriendelike groete

Gerrit

Little Swift
Charlie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlie S

Was en sal een van my gunsteling plekkies wees.

Die plek is rustig en ideaal vir mense wat rustig wil wees. Die plek is baie privaat en daar is geen steurnis nie.

Little Swift se terugvoer

hi Charlie

dit was net n plesier om julle hier te ontvang - kom gerus weer!

vriendelike groete

Gerrit

Little Swift
John L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Baie rustig en veilig.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Baie gerieflik om 'n paar dae te ontspan.

Little Swift se terugvoer

Hi John, dit was net n plesier om julle te ontvang, hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete, Gerrit

Little Swift
Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Thank you.

Friendly, clean and comfortable accommodation.

Mark B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

It was a peaceful and restful stay.

Very nice and inviting atmosphere with the smell of lagoon and sea.

Little Swift se terugvoer

Hi Mark, thank you for your visit and I am glad that you enjoyed it. Please come again. Kind regards, Gerrit

Little Swift
Faheema H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faheema H

Genotvol en rustig.

Dit bied die tipe naweek waarvan ons hou. Rustig en vrye toegang. Alles was byderhand.

Little Swift se terugvoer

Hi Faheema

Dit was net 'n plesier om julle hier te he.

Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete
Gerrit

Little Swift
Michele R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele R

Heerlik geslaap.

Baie rustig and kamer goed uitgedink met benodigdhede. Gasheer baie vriendelik. Alles het volgens plan verloop.

Little Swift se terugvoer

Hi Michele

Dit was net 'n plesier om julle te ontvang.

Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete
Gerrit

Little Swift
Marie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie V

Nie wat verwag was nie.

Hierdie kamer is perfek vir 'n enkelpersoon wat 'n oornagslaapplek benodig. Die dekor is smaaklik, die waaier effektief, en die bed gemaklik. Ek sal dit nie aanraai vir meer as een persoon of meer as een nag nie aangesien daar geen plek is om eetgerei te was nie en die badkamer nie 'n deur het nie. Daar is ook geen braaigeriewe nie, ons moes daarvoor vra en dan 'n presiese tyd gee wat die eienaar vir ons 'n braai en opwasskottel sou uitbring, en sou dan in 'n nou gang moes staan en braai met slegs kole, geen hout, en sonder gemakstoele of tafel aangesien hierdie items in die foto reeds deur die kamer langsaan gebruik was.

Little Swift se terugvoer

Die gaste hierbo wat hier tuis gegaan het, het bespreek vanaf 28 Desember 2020 tot 1 Januarie 2021

Soos u weet het die regering weer op 28 Des 2020 onverwags n inperking ingestel en het hulle die volgende dag aan my gese dat hulle as gevolg daarvan en omdat hulle nie kan swem in die see maar huis toe gaan vertrek . Ek het toe om hulle tegemoet te kom
gese dat hulle enige ander naweek wanneer vir hulle gelee is gratis kan kom bly en selfs die Sondagaand nog ook kan oorbly. Ek het n paar keer agterna die aanbod herhaal.

Daar staan duidelik in die advertensie/lysting van Little Swift dat die eenheid nie volledig toegerus is vir selfsorg maar dat eetgerei en n mikrogolf voorsien word en dat braaigeriewe beskikbaar is en daar was ook n tafel en bankie buite om op te eet plus opwasskottel, seep en vadoeke voorsien - hulle het egter verkies om te gaan uiteet. Die advertensie meld ook dat die badgeriewe en- suite is met n stort, toilet en wasbak.

Little Swift
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Little Swift-singel 30, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9013c5e8ae3762bdd3613068a7034eb547a7e39f919589d90930d16f6350480fb64eb6f4e15df5ba5b66b7d3fa92e06645d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 30 Little Swift Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.414885 19.146725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang