Little Swift
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Little Swift-singel 30, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Swift bied 2 eenhede wat geskik is vir 4 gaste in Vermont.
Elke eenheid het 'n dubbelbed, 'n oop en suite -badkamer met 'n wasbak, stort en 'n toilet. Linne, handdoeke,seep en toiletpapier wod voorsien.
Die eenhede het lugversorging, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Eenheid 1 het 'n TV met DStv.
Braaigeriewe is beskikbaar en parkeerplek, asook gratis WiFi word voorsien.
Little Swift is 800 m vanaf Breakfast Bay-strand, 1,9 km vanaf Vermont se getypoel en 2 km vanaf Davies Pool. Vermont word omring deur fynbos, wat die tuiste van verskeie voëlspesies is, en bied ook doendinge soos swem, visvang en voetslaan. Gaste kan Vermont se seisoenale soutpan besoek waar hulle dalk flamminke sal sien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 4
Ligging
- Little Swift-singel 30, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Swift het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Little Swift-singel 30, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5