+13
Selfsorg in Witsand

Little Whale's Tail

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Joseph Barry Drive, Rynfield, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Little Whale's Tail is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in die Breede River Lodge in Witsand. Hierdie heerlike toevlugsoord, met 'n uitsig oor die Breërivier, bied die perfekte wegbreek aan gaste weg van die stadslewe.

Die ruim eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel spog met 'n knus rusbank en 'n TV met Netflix en DStv. Komplimentêre, onbeperkte WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie het 'n mikrogolf, broodrooster en yskas. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele, waar gaste maaltye kan geniet.

Gaste kan met skemerkelkies op die balkon ontspan, en die asemrowende uitsigte oor die rivier geniet. Veilige parkeerplek word ook voorsien, en gaste het direkte toegang tot die rivier. Daar is ook 'n swembad, 'n gemeenskaplike braai-area en 'n restaurant op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rudi B
Saam met lewensmaat
5.0
Was great! Was baie lekker vir vinnige naweek wegbreek. Lekker Netflix gekyk, leeries gevang en klein braai op stoep was aangename verrassing.
Apr 2025
Chris H
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie waarde vir geld. Ons het lekker gebly, dankie. Die restaurant was besonders.
Nov 2025
Frank F
Saam met lewensmaat
4.8
Comfortable accommodation in a lovely setting. Comfortable room in a lovely setting. My wife pointed out that there were 3 fishing rods...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Nicole V
Saam met lewensmaat
4.6
It was perfectly located. It met all our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Judy F
Saam met lewensmaat
3.8
Friendly staff, great views at the restaurant, we had a pleasant stay. Very friendly and helpful staff at reception, place is clean and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Joseph Barry Drive, Rynfield, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Whale's Tail het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Joseph Barry Drive, Rynfield, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe38934fd949103bd1f48cca232f1919815bb25e046793e7cc72447a4459909e48501c4d7ed9271a6cec4200f70ee851072f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Joseph Barry Drive Rynfield 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.396256212447 20.826758119991
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang