+26

Living Dreams

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Nov 2025 tot 14 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Buitekant Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 505 R3 604 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Living Dreams is 'n bekoorlike verblyf op die gasheer se eiendom met 'n privaat ingang op die grondvloer in Yzerfontein, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir gesinne wat 'n kuswegbreek soek.

Die eiendom kan tot 6 gaste akkommodeer in sy 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Gaste het toegang tot 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV met stromingsdienste, 'n eetkamertafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mini-oond, induksiestoof, mikrogolfoond en lugbraaier, sowel as 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Gaste kan ontspan in die sonkamer of buite op die patio, en kuier rondom die vuurput en braaigeriewe. Die huis is toegerus met sonpanele, en veilige parkering is beskikbaar vir tot 2 voertuie agter 'n toesluithek.

Living Dreams is gerieflik geleë naby die strand, plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede, wat dit 'n ideale kuswegbreek maak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 388

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 18 Buitekant Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 505
R 4 505 R 3 604
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 505
R 4 505 R 3 604
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 505
R 4 505 R 3 604
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Buitekant Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA848dcf8b4bd611377517eeb2d7be29ed4bd26f294b1d5b270a80e377ad3a4e0d9344bf579452aa58fcbdcab8c5c7f0bdb683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 505 nouVanaf R3 604 per nag, vir 6 mense 18 Buitekant Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3427323 18.1634351
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang