5 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Plot 396, Malgas, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harvest Moon Sanctuary Houseboat 1 bied slaapplek aan 4 gaste op 'n huisboot op die Breederivier in Malgas. Dié huisboot is ideaal vir kranige vissermanne, of vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek op die water.
Die huisboot bied slaapplek aan 4 volwassenes en het 2 dubbelbeddens, 'n stort, toilet, kombuisie en 'n eetarea. 'n Ekstra matras kan vir 'n ekstra kind voorsien word. Die kombuisie is met 'n oond, 2 stoofplate en 'n yskas toegerus en die leefarea het 'n etenstafel vir 4.
Die huisboot het 'n groot dek op die dak waar gaste kan sonbaai of voëlkyk. Daar is ook 'n visvang-area en 'n ketelbraai voor op die boot. Geriewe naby sluit 'n kroeg en 'n restaurant in.
Let daarop dat gaste 'n geldige bootlisensie benodig om die huisboot te huur.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 60
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Plot 396, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Harvest Moon Sanctuary Houseboat 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 396, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang