Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harvest Moon Sanctuary Houseboat 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n R2000-petroldeposito word gehef. Die verbruik sal daarvan afgetrek word en die balans sal aan die gas terugbetaal word. Petrol word afsonderlik teen die standaard-petrolprys gehef.

Alle bootbestuurders moet 'n bootlisensie hê. Gaste moet asb. hul bootlisensie saambring as hulle een het, anders kan 'n tydelike lisensie vir die duur van die verblyf uitgereik word.

Gaste sal met aankoms 'n kapteinshandleiding en 'n vrywaringsvorm ontvang.

Wees te alle tye van swemmers in die rivier bewus, veral naby die jetties, en verminder dan spoed. Gaste mag nie by die jetties op die rivier vasmeer nie.

Die boot moet te alle tye verantwoordelik bestuur word. Ander huise, jetties, klein vaartuie en ander mense op die rivier moet in ag geneem word, want die boot se volgstroom kan skade aan ander veroorsaak.

Gaste moet hulle bankbesonderhede voorsien sodat die breekskadedeposito 1 week ná die uitklokdatum terugbetaal kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 396, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cc62fcb59df6b4c15b22e59390bf78f240373683dcf31363591dc0385509c50a0a0f8bf6c2d777db77750a66a5fed04bfc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Plot 396 Malgas 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34711194861 20.595056987172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem