6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 16 Sunset Avenue, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Llandudno Sixteen Sunset is in die voorstad Llandudno, 'n kusgebied van Kaapstad aan die Atlantiese kus van die Kaapse Skiereiland in die Wes-Kaap. Dis die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV, en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus is.
Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Hierdie verblyf bied onbelemmerde see-uitsigte, waar dolfyne en walvisse gedurende hul seisoen opgemerk kan word. Die huis lê op 'n krans en bied ongeëwenaarde en ongerepte uitsigte oor die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Emiley Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Sunset Avenue, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Llandudno Sixteen Sunset het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Sunset Avenue, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang