+27

Loader Street Studios 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8800, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 681 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Loader Street Studios 5 is 'n rustige tweeslaapkamer-duplekswoonstel teen die berge in Groenpunt. Dit is ideaal vir 'n gesin of klein groepie vriende wat graag die Moederstad wil verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n Juliet-balkon sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea op die onderste verdieping het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n TV. Buite is daar 'n stoep met 'n tafel en stoele wat die ideale plek is vir 'n lekker oggendkoffie. Hierdie verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit 'n kragopwekker het.

Die woonstel is 2 km van die V&A Waterfront en die middestad af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 84

Resensies 332

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 101 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loader Street Studios 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 681
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 681
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 681
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa23717b1f3121a648b9fd6c8f4e94215fe0b201222b37189fc2153f91eedc1f72f7368f5c87598d24edbeec11c00cfdb512d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 101 Loader Street De Waterkant 8800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.914047840301 18.415067139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang