Loch Loerie River Cottage
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Seven Passes Road, Farm 162 Portion 2, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Loch Loerie River Cottage is 'n lieflike selfsorgeenheid in Wildernis wat deur 100 hektaar se inheemse woud, Touwsrivier en die Outeniekwaberge omring word. Dit is die ideale plek vir gesinne of klein groepies wat die natuur wil geniet.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n buitestort. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas toegerus. Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 6 en daar is ook 'n sitarea. Die leefarea het 'n kaggel en 'n binnebraai.
Die leefarea lei na 'n houtdek met buitesitplek en bied toegang tot 'n rivierstrand. Die omliggende area het bekoorlike koffiewinkels, restaurante, geriefswinkels en 'n plaaslike kosmarkie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Seven Passes Road, Farm 162 Portion 2, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Seven Passes Road, Farm 162 Portion 2, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang