+59
Gastehuis in Bloemfontein

Lochs Hoek Country House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Johannes F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Rustig en lieflik. Die eiendom is weg van die geraas van die stad, maar naby genoeg om gou in te ry. Die kamer waarin ek gebly het, is groot met al die geriewe wat ek nodig gehad het. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam, en die padstal maak lekker kos en het baie ander snacks beskikbaar. Ek het die plek gevind waar ek elke keer gaan woon as ek Bloemfontein toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies. Skoon, netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustig, lekker. Baie rustige plekkie, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunther Z
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en alles nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Feb 2026

Not a good stay for business as there is no WiFi and no cellphone coverage. The room was clean and tidy, there is no WiFi and no signal on phones in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rene P
1 nag Saam met vriende
3.0
Jan 2026

Sal nie aanbeveel nie. Glad nie, buite die kamer morsig vuil. Geen water om te stort. Geen fasiliteite soos om die nodige te koop, moet terug ry dorp toe. Kon geensins eienaars in hande kry, nrs nie bereikbaar.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christo V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Het Lochs Hoek gebruik as 'n oornag stoppunt, gaan definitief weer. Baie lekker gebly, die beddens is baie gemaklik en die padstal bedien top kwaliteit kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag
5.0
Jan 2025

Kon lekker rus na 'n lang dag op die pad. Alles was perfek. Groter waaier in die kamer sonder aircon asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustig. Heerlik by Lochs Hoek Country House oornag. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mulalo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pleasant. They waited so patiently for our arrival, understanding that we left Pretoria later than planned due to work. The rooms are spotless, and I truly appreciate having both a shower and a bathroom available, offering guests a choice. The room itself has been beautifully renovated, which adds to the welcoming atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Lochs Hoek Country House
Thank you. Marinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N8, 1 Lochs Hoek Farm, Bloemfontein, 9317, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA870ca2c4dec27a548f4b0e474eb8635d2baea7b8ad83a41a5d2029760cbb32d04a458b4533da18d6436e074ebdd7eee6643e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 N8 1 Lochs Hoek Farm 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1603662 26.0444862
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang