- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Norman Road, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Loddeys Guest House is in die hartjie van die Valsbaai-kom geleë, een van Suid-Afrika se beste reisbestemmings. Dit het as 'n klein vissersdorp ontstaan en is nou 'n bedrywige vakansiebestemming met moderne wolkekrabbers langs een van die mooiste strande in die Wes-Kaap.
Verblyf word gebied in 6 ruim en pragtig gemeubileerde kamers, asook 5 selfsorgeenhede.
Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer en geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt in en 'n wasgoeddiens is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek op die perseel voor die gastehuis word voorsien.
Loddeys Guest House bestaan uit 'n kombinasie van oud en nuut en dit skep 'n warm en vriendelike atmosfeer wat jou so tuis soos by jou eie huis sal laat voel. Die publieke leefkamer, weelderige eetarea met kaggel en die sonnige ingeslote veranda is lekker plekke om te ontspan. Die swembad en braailapa is ideaal om die Suid-Afrikaanse sonskyn en gasvryheid te geniet. Ligte middagetes, maaltye en braai's is op versoek beskikbaar by die lapa.
Loddeys is stapafstand van die see af en dit is die gastehuis wat die naaste aan die strand is. Dit is ook naby restaurante en al die geriewe geleë. Dit is 45 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Loddeys Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 160
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 13 Norman Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Loddeys Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Norman Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang