Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loddeys Guest House

Gastehuis
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman-weg 13, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 025 R923 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loddeys Guest House is in die hartjie van die Valsbaai-kom geleë, een van Suid-Afrika se beste reisbestemmings. Dit het as 'n klein vissersdorp ontstaan en is nou 'n bedrywige vakansiebestemming met moderne wolkekrabbers langs een van die mooiste strande in die Wes-Kaap.

Akkommodasie word gebied in 6 ruim en smaakvol versierde kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die kamers het geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Ons tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt in en ons bied ook 'n wasgoeddiens. Veilige parkeerplek is voor die gastehuis op die perseel beskikbaar.

Loddeys Guest House bestaan uit 'n kombinasie van oud en nuut en dit skep 'n warm en vriendelike atmosfeer wat jou so tuis soos by jou eie huis sal laat voel. Die publieke leefkamer, weelderige eetarea met kaggel en die sonnige ingeslote veranda is lekker plekke om te ontspan. Die swembad en braailapa is ideaal om die Suid-Afrikaanse sonskyn en gasvryheid te geniet. Ligte middagetes, maaltye en braai's is op versoek beskikbaar by die lapa.

Loddeys is stapafstand van die see af en dit is die gastehuis wat die naaste aan die strand is. Dit is ook naby restaurante en al die geriewe geleë. Dit is 45 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 92 resensies vir Loddeys Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Norman-weg 13, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loddeys Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 025
R1 025 R923
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 025
R1 025 R923
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman-weg 13, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA693a12033784cb5f7669cd503c33e2cd5963162a1cd46a77aa23a275c8e290759ef890b4f67a1554af8b364b70fed18fe570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 025 nouVanaf R923 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 13 Norman Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.124302116605 18.831690251827