+55
Gastehuis in Jagersfontein

Lodge Star of Africa No. 61

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Bernice B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Baie dankbaar en tevrede. Uitstekende verblyf by Lodge Star of Africa No. 61 in Jagersfontein! . Ons het onlangs by Lodge Star of Africa No. 61 in Jagersfontein oornag en dit was 'n werklik aangename ervaring. By aankoms is ons hartlik verwelkom deur Sandy, wat ongelooflik vriendelik en behulpsaam was – sy het alles perfek gereël en ons dadelik tuis laat voel. Die lodge is netjies opgeknap en voel splinternuut, met moderne kamers wat goed toegerus is, 'n stoep met 'n klein berguitsig, en 'n rustige tuin om in te ontspan. Alles is skoon en goed onderhou, wat 'n mens regtig laat ontspan na 'n lang rit. Die ontbyt was absoluut uitstekend – vars, heerlik voorberei en met 'n goeie verskeidenheid, insluitend vrugte en sap. Dit het die perfekte begin tot die dag gegee. Jagersfontein self is 'n baie vriendelike plaasdorpie met warmhartige mense. 'n Absolute moet is om 'n draai te maak by die plaaslike golfklub – gryp daar 'n ietsie om te eet of drink en gesels met die locals. Die atmosfeer is ontspanne en gasvry, en jy leer sommer baie oor die area se geskiedenis. Ek beveel Lodge Star of Africa No. 61 ten sterkste aan vir enigiemand wat 'n rustige, vriendelike stop in die Vrystaat soek. Dit was 'n hoogtepunt van ons reis, saam met die natuur is asemrowend. Die geskiedenis van die lodge is iets om na uit te sien, baie skatte te sien van tot so vroeg soos 1894.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek T
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

Unsatisfactory. No air conditioning, toilet next to bed. House under restoration, yard full of dog poop. No fan to cool down with. Limited breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Carin B
1 nag
4.4
Des 2024

Kon lekker rus. Heerlik gebly. Adres is baie misleidend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Letitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Reid Street, Jagersfontein, 9974, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b3b4eb1b623f52f1ffaa4f9096cae576937655c6364cfbd3a83bd6f672804a8a7ebfa8d19d108d3a97b70d97b525d78c241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 2 Reid Street Jagersfontein 9974 Vrystaat 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -29.7587798 25.424498
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang