+25
Gastehuis in Little Falls

Loeries Nest Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gary C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Pragtig, smaaklike ontbyt en vriendelike gasvrou. Die kamer was pragtig, skoon en het elke dag lekker geruik. Die ontbyt elke oggend was smaaklik en was duidelik met liefde voorberei. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en is 'n pragtige mens, het my baie tuis en welkom laat voel. Ek sal Loeries Nest beslis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berna
Loeries Nest Guesthouse
Baie dankie, Luzanne, vir jou mooi woorde, dit beteken oneindig baie vir my! Dankie ook aan iemand soos jy wat 'n plesier was om te huisves Hoop om jou gou weer te sien! Vriendelike groete, Berna

Janre H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Veilig, rustig en aangenaam. Baie lekker gebly. Loeries Nest gastehuis is netjies, rustig en veilig. Tannie Berna is vriendelik en behulpsaam. Ek bly vir seker weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berna
Loeries Nest Guesthouse
Dankie, Janre. Was lekker om jou te kon huisves! Sien uit om jou weer te kan huisves.

Alta S
1 nag
5.0
Feb 2025

Gerieflik, veilig, gesellig. Verblyf was baie aangenaam, gasvrou vriendelik en hulpvaardig, alles skoon, mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terri R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Comfortable and welcoming. Highly recommended. Wonderful host. Quiet, tranquil and restful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marethe O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie huislik en gemaklik. Alles was perfek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berna
Loeries Nest Guesthouse
Baie dankie Marethe vir jou mooi review. Dit was so lekker om sulke spesiale mense soos julle te kon huisves.

Elaine H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Smaakvol, netjies, rustig en gasvrou honderd! Ag, ek het sommer dadelik tuisgevoel. En ek sal beslis weer gaan. Die kamer en klein kitchenette, ag, alles was so smaakvol en netjies. Die gasvrou het soveel moeite gedoen en sy is 'n awesome mens. Ek sal dit met 'n oop gemoed aan enigeen aanbeveel. Gaan meer daar boek om te rus. En naby 2 shopping centres en baie ander plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berna
Loeries Nest Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi review, waardeer opreg! Was so lekker om jou hier te kon huisves

Liesl T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vriendelik, skoon en uitsonderlik netjies. Dankie Berna, vir 'n heerlike oornag kuier. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Vriendelike, opregte Afrikaanse ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magaretha B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Friendly and welcoming, easy to reach and beautiful rooms. Enjoyed a lovely stay within beautiful surroundings. Rooms are well-equipped, clean, and well-maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorinda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderlike ervaring. Ons was baie tevrede met ons verblyf. Berna het uit haar pad gegaan om ons gesin te akkommodeer. Sy het soveel moeite gedoen om seker te maak ons bly gemaklik. Ons sal die akkommodasie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtig, skoon, huislik. Berna is vriendelik en welkomend. Kommunikasie is goed. Kamer is pragtig en netjies. Ligging is uitstekend. Swembad was ongelukkig nie meer beskikbaar nie, maar verder kan ek dit 100% aanbeveel en sal in die toekoms weer by Loeries Nest B&B Guesthouse bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berna
Loeries Nest Guesthouse
Baie dankie Antoinette vir jou mooi resensie! Dit was wonderlik om sulke lieflike gaste soos julle te kon huisves. Daar word gewerk aan n nuwe swembad en hoop as jul weer kom kan julle heerlik in en langs hom ontspan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Berna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

983 Thunder Ave, 5 Loerie Glen, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51d97f524380a940b013deb2b0b45badd2a3bb20701aad2133fa6debdaee504b1d542d2a111b6e0deafc8aa215c96f5bbd80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 983 Thunder Ave, 5 Loerie Glen Little Falls 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.114648483009 27.886257916689

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang