Loeries Nest B&B Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Loeries Nest B&B Guesthouse is in 'n veilige, pragtige en aanloklike voorstad in die noordweste van Johannesburg. Ons bied 'n bekoorlike en huislike atmosfeer met maklike toegang tot die Clearwater Mall, Silverstar Casino, botaniese tuine, hospitale, Lanseria Lughawe en talle kantoorblokke.

Verblyf word aangebied in 4 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 bied. Elke kamer beskik oor 'n TV met DStv, en suite-badkamer en kombuisgeriewe. Die een kamer beskik oor kombuisgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in: 'n Jacuzzi, pragtuin, plonspoel en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loeries Nest B&B Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R895 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za