Loerie's Rest Cabin
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriabaai-weg 3, Ballots Bay Privaat Natuurreservaat, George, 6529 , Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 000R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Loerie's Rest Cabin bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houthuis in 'n pragtige natuurreservaat in 'n woud in Ballotsbaai, George. Die huis spog met 'n uitsig op die Outeniekwaberge en sebras, wildebeeste en volstruise wei vrylik in die reservaat. Die huis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek saam met vriende of familie.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers wat elk óf 'n bad óf 'n stort het.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, TV en gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met sitplek, 'n etenstafel, dagbeddens, 'n braai-area en 'n uitsig oor die woud.
Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Hierdie huis ervaar nie beurtkrag nie, aangesien dit 'n omsetter het. Visvang, wildkyk, voetslaan en voëlkyk is maar net 'n paar aktiwiteite in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Izelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Victoriabaai-weg 3, Ballots Bay Privaat Natuurreservaat, George, 6529 , Wes-Kaap
- Gaste dink Loerie's Rest Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriabaai-weg 3, Ballots Bay Privaat Natuurreservaat, George, 6529 , Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom