Selfsorg in Karoo

Loerkop Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Susan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker en rustige verblyf. Ons sal definitief weer kom. Heerlike blyplek, skoon, netjies met alles en meer. Pad na gastehuis in baie goeie toestand. Vriendelike, aangename en baie hulpvaardige gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ongelooflike gasvryheid. Pragtige plek. Alles wat 'n mens moontlik aan kan dink. Karen en haar familie het uit hul pad gegaan om dit onvergeetlik te maak. Veral die plaaservaring vir die kinders. Sal beslis weer daar oorslaap en selfs langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
1 nag
5.0
Des 2025

Skitterend, netjies en verwelkomend. Loerkop was die beste plaas akkommodasie wat ek nog in geslaap het. Karin het ons laat voel of ons by ou vriende kuier, dit was besonders. Braai pakkies is 'n moet. Skoon en alles beskikbaar wat jy sou benodig, selfs tennis : ).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
1 nag
5.0
Des 2025

Would highly recommend Loerkop. Karen was absolutely one of the best hosts. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ena N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Gasvry, vriendelike ontvangs. Vriendelike ontvangs, selfs ons tiener saam geneem om die plaas te verken. Heerlike plaas stilte. Lekker gebraai onder die sterrehemel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Die hart se plek. Die gastehuis is vir seker een van my top 5 oornag plekke. Ek het sovêr gegaan om dit in my gunsteling lys van 'n vyf dae vakansie, ook te stoor. Met gemak en vertroue sal ek dit aanbeveel. Die enigste aanbeveling wat ek wel sal wysig vir iemand wat die plek gaan besoek is, los die ligte af in die aand want die hemel ligte is al wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N12 Loerkop Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22bba242abd8a9830d397af47cb63c9c0c6d65ad43ded4f79a467d7649b720dc497db954e19feef99f5bb67e71ad9f289baa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 N12 Loerkop Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.218627961569 23.506677154456
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang