+34
Selfsorg in Karoo

Loerkop Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beautiful house with a beautiful view. It is a beautiful complete house with a beautiful view on a modern farm, where you can see how the sheep are automatically fed. We were very lucky that we also could see how the sheep were sheared. They can supply you with meat, eggs, drinks, etc. As an adventurer, you can make game drives with your own car or an available bakkie on the farm. We also saw bokkies. If you like tennis, you can play tennis or shoot the catapult. Karen even taught me how to make a "melktaart." Thank you so much, I love it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik rustig mooi gastehuis met baie plek, baie vriendelike eienaars. Lekkerste plek wat jy kan wens; alles aanwesig rus en vrede op die plaas. Die gasvrou en gasheer het ons bederf asof ons familie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Loerkop Gastehuis
Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle voel nou soos familie.

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Alles was netjies, gerieflik en goed versorg, en die gasvryheid uitstekend. Alles was netjies, gerieflik en goed versorg, en die gasvryheid het ons tuis laat voel. Die rustige Karoo-omgewing het dit ekstra besonders gemaak, en ons waardeer die moeite wat hulle doen om gaste so welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Skoon, netjies, vredevol, veilig in die Karoo. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was regtig so skoon en netjies. Ons was boonop bevoorreg om deel te wees van twee agtereenvolgende dae van reën in die Karoo. Gasheer en gasvrou was vriendelik, professioneel en maklik beskikbaar indien mens enigiets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Goed. Baie goed, ons het baie geniet, gasvryheid uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker en rustige verblyf. Ons sal definitief weer kom. Heerlike blyplek, skoon, netjies met alles en meer. Pad na gastehuis in baie goeie toestand. Vriendelike, aangename en baie hulpvaardige gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ongelooflike gasvryheid. Pragtige plek. Alles wat 'n mens moontlik aan kan dink. Karen en haar familie het uit hul pad gegaan om dit onvergeetlik te maak. Veral die plaaservaring vir die kinders. Sal beslis weer daar oorslaap en selfs langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
1 nag
5.0
Des 2025

Skitterend, netjies en verwelkomend. Loerkop was die beste plaas akkommodasie wat ek nog in geslaap het. Karin het ons laat voel of ons by ou vriende kuier, dit was besonders. Braai pakkies is 'n moet. Skoon en alles beskikbaar wat jy sou benodig, selfs tennis : ).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
1 nag
5.0
Des 2025

Would highly recommend Loerkop. Karen was absolutely one of the best hosts. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ena N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Gasvry, vriendelike ontvangs. Vriendelike ontvangs, selfs ons tiener saam geneem om die plaas te verken. Heerlike plaas stilte. Lekker gebraai onder die sterrehemel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N12 Loerkop Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22bba242abd8a9830d397af47cb63c9c0c6d65ad43ded4f79a467d7649b720dc497db954e19feef99f5bb67e71ad9f289baa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 N12 Loerkop Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.218627961569 23.506677154456
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang