Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
Selfsorg in Karoo

Loerkop Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N12 Loerkop Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Loerkop Gastehuis is 'n verwelkomende gasteplaas in die hartjie van die Karoo, wat 2 pragtige, volledig toegeruste selfsorg-eenhede bied. Stil nagte, skilderagtige uitsigte en warm gasvryheid word gewaarborg. Hierdie plaas is geleë tussen Britstown en Strudenburg, en die akkommodasie is ideaal vir 'n vriend, gesin of paartjie se wegbreek.

Die hoofhuis kan tot 6 volwassenes akkommodeer, terwyl die kothuis tot 2 volwassenes kan akkommodeer. Elke eenheid het sy eie privaat braai-area en verseker veilige parkering op die eiendom.

Die plaas verskaf gratis brandhout, sowel as braaipakke op aanvraag, teen 'n bykomende koste. Ontspanning word verseker op hierdie rustige eiendom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Susan F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustige verblyf. Ons sal definitief weer kom. Heerlike blyplek, skoon, netjies met alles en meer. Pad na gastehuis in baie goeie toesta...
Sien meer
Des 2025
Anna D
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike gasvryheid. Pragtige plek. Alles wat 'n mens moontlik aan kan dink. Karen en haar familie het uit hul pad gegaan om dit onvergeetlik te m...
Sien meer
Des 2025
Hennie D
5.0
Skitterend, netjies en verwelkomend. Loerkop was die beste plaas akkommodasie wat ek nog in geslaap het. Karin het ons laat voel of ons by ou vriende ...
Sien meer
Des 2025
Chris G
5.0
Would highly recommend Loerkop. Karen was absolutely one of the best hosts. Everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Ena N
Gesin met tieners
4.8
Gasvry, vriendelike ontvangs. Vriendelike ontvangs, selfs ons tiener saam geneem om die plaas te verken. Heerlike plaas stilte. Lekker gebraai onder d...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • N12 Loerkop Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Loerkop Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N12 Loerkop Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22bba242abd8a9830d397af47cb63c9c0c6d65ad43ded4f79a467d7649b720dc497db954e19feef99f5bb67e71ad9f289baa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 N12 Loerkop Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.218627961569 23.506677154456
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang