LoftHill
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 28, Welkom, Riebeeckstad, 9459, Vrystaat
- Vanaf R5 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
LoftHill is 'n pragtige, kontemporêre selfsorghuis bo-op die heuwel in Riebeeckstad. Hierdie moderne industriële solder-eenheid, wat oor 2 verdiepings strek, is ontwerp om die dinamiese leefstyl van die huidige generasie te weerspieël.
Die tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë en het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed. Albei slaapkamers spog met en suite-badkamers met baddens en storte.
Die grondverdieping beskik oor 'n oopplan-leefarea met baksteenmure, betonvloere en 'n hoë plafon, wat die industriële bekoring ten toon stel. Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel wat gaste kan gebruik.
Die huis lei na 'n bekoorlike binnehof met 'n vuurput. Parkeerplek is in 'n motorhuis en voor die huis beskikbaar. Die huis is met watertenks toegerus om konstante en eko-vriendelike watertoevoer te verseker.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Parkweg 28, Welkom, Riebeeckstad, 9459, Vrystaat
Sien meer verblyf in Riebeeckstad Welkom Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 28, Welkom, Riebeeckstad, 9459, Vrystaat