6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Buitekant Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Log Home is stapafstand van die strand af en ideaal as jy net wil ontspan en van die stad af wil wegkom.
Daar is 3 kamers en slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is 'n kaggel, oopplan-leefarea en -kombuis. Daar is ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, platskerm-TV, DVD-speler en DStv. Die stoep bied 'n see-uitsig en braaigeriewe.
Twee klein honde is welkom indien dit vooraf gereël is met die eienaar.
Yzerfontein het pragtige strande, watersport en visvanggeleenthede. Daar is ook voetslaan- en bergfietsry-roetes. Dis naby die Weskus Nasionale Park, Langebaan-strandmeer, blommekyk, wildparke en Darling met Evita se Perron.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 26 Buitekant Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Log Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Buitekant Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang