+50
Tentekamp in Dinokeng

Lord and Ladys Bush Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sara-Jane O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfection. It was wonderful, the accommodation was great and the peace and quiet were the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vir 'n rustige wegbreek in die bosveld, beslis die plek om te wees! Ons het baie lekker gebly. Baie rustig en vreedsaam in die mooie bosveld. Die tenthuis is volledig toegerus met enige denkbare item wat jy kan benodig. Baie netjies! Die boma, braaier en gasbraai was beslis 'n bonus, om nie te praat van die swembad en jacuzzi's nie. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent. The accommodation was above and beyond expectations. I would highly recommend a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Besonders aangename akkommodasie en luukse tentwoning omskryf dit op die no. Beslis luukse tentakkommodasie met alles wat mens moontlik kan benodig. Sal dit hoogs aanbeveel vir iemand wat 'n hoë standaard vereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carl K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ons kan Lord and Ladys Bush Lodge definitief aanbeveel en sal beslis weer gaan. Ons kan Lord and Ladys Bush Lodge definitief aanbeveel en sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uistekend en rustig. Ons het heerlik gekuier in 'n goed toegeruste tent eenheid. Die eenheid was beter toegerus as sommige huise waarin ek al vantevore gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Rustige manne wegbreek met my seuns. Hulle was mal oor die verblyf. Ons het die verblyf baie geniet. Alles wat mens moontlik kon nodig het, was beskikbaar en die gasheer het verder vir seker gemaak die weer is nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese plek. Baie vriendelike diens en fantastiese plek om te ontspan. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 40 of 121, Klipdrift, Dinokeng Twane, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfee76e5628030cf71d32ee15bc4ff9a8683d794076b91cc5a5bbb2e7d7329e66b3e413479a260a20a21602f89e71f2b26e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Portion 40 of 121 Klipdrift 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.416804 28.345662

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang