2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lorraine at Happy Valley is 'n gastelodge wat in die historiese Franschhoek geleë. Hierdie bekoorlike kothuis is op 'n sitrusplaas en bied 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge en oor die meer.
Die privaat kothuis is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, pootjiesbad en 'n wasbak. 'n Aparte badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel met 2 sitplekke. Die sitarea het 'n gemaklike slaapbank, kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kothuis lei na 'n gemeubileerde stoep met 'n braai-area en 'n tuinuitsig. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek word voorsien. Die Kastaiingsrivier en Franschhoekrivier is stapafstand vanaf die kothuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 42
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Lorraine At Happy Valley het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang