6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erf 1066 Breedesigcht, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Loslit is 'n selfsorghuis in Witsand, 'n lieflike kusdorpie met pragtige strande en roetes op die Suidkus van die Wes-Kaap.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, induksieplaat, mikrogolf en basiese eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na die eetarea wat 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste het. Die leefarea het 'n platskerm-TV en banke, en daar is ook 'n binnebraai-area met gasbraaigeriewe.
Gaste het toegang tot 'n privaat stoep met stoepmeubels en 'n pragtige uitsig oor die omgewing.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Suzelna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erf 1066 Breedesigcht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Loslit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erf 1066 Breedesigcht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang