Low Tide at No 35
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diana-singel, Eenheid 35, St Francis Courts, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Low Tide at No 35 is in St. Francisbaai, 'n vakansiedorp in die Oos-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die oorblywende slaapkamer het 3 matrasse vir kinders. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en 'n stort en die oorblywende badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Die stoep het sonstoele en buite-eetplek. Braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en gaste het privaat toegang tot St. Francis se hoofstrand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Diana-singel, Eenheid 35, St Francis Courts, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diana-singel, Eenheid 35, St Francis Courts, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom