Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elkeen van die 4 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. 'n Buitestort is ook beskikbaar. Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eiland in die kombuis kan ook as 'n etenstafel gebruik word en daar is stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die glasstapeldeure lei na die stoep met 'n etenstafel en stoele, asook braaigeriewe. Gaste kan in die privaat swembad baljaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Poortjieskloof Road, Ludicks Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang