2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Gordon Close, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lulu's Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel naby die hoofstrand in Stilbaai. Stilbaai is 'n lieflike kusdorpie op die gewilde Tuinroete en bied maklike toegang tot die N2-hoofweg.
Lulu's Cottage het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea. Die slaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig. In die en suite-badkamer is daar 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oondjie, ketel en yskas-vrieskas. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv. Buite-braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 36 Gordon Close, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Lulu's Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Gordon Close, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang