- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lushof Farm, Gariepdam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas sowat 55 km vanaf die klein dorpie Colesberg geleë. Die plaas is ook die ideale basis vanwaar jy die Gariepdam, wat 23 km verder geleë is, kan besoek. Daar is 'n 2,3 km grondpad vanaf die N1 na Lushof Lodge.
Verblyf by Lushof Lodge bestaan uit 3 aparte kothuise wat tussen 2 en 6 persone kan akkommodeer. Hierdie eenhede bestaan uit óf 1 óf 2 aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea; die eenhede het braaigeriewe, en die 2 groter eenhede het lugversorging. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Heerlike tuisgemaakte etes word direk by elke kothuis bedien. Die werkende gasteplaas het ook 'n kinderspeelarea, en gaste is welkom om op die plaas of rivier toe te stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lushof Farm, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Lushof Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lushof Farm, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang