LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lushof Lodge | LekkeSlaap
+26

Lushof Lodge

28 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Lushof Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Roy V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy V
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Ons het dit baie geniet, dankie!

Annamarie J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bekostigbare Karoo-verblyf.

Ons het ons verblyf by Lushof Lodge baie geniet. Ons huisie het 'n pragtige uitsig gehad, is goed toegerus en was silwerskoon. Ons kon ook heerlik smul aan 'n bord geurige boerekos wat ons vriendelike gasvrou vir ons na ons huisie toe gebring het.

Andri G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri G
Saam met vriende

Fantastic place in the bush.

What an amazing place, BIG accommodation situated in the hills.

Gerhard P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike omgewing en fantastiese ontvangs.

'n Ware juweel. Ons sal weer daar oorslaap. Die huisie was super netjies en die kos was heerlik.

Stoffel C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blinkskoon en gerieflike verblyf met lekker kos.

Lushof is 'n ideale oorstaanplek. Met ons laaste besoek het ons sommer vir twee nagte oorgebly om die uitsig en die plaasatmosfeer beter te kon ervaar, en ons sal weer so maak.

Martin A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Enkelreisiger

Lieflike plek - ek het weereens baie lekker gebly.

Lushof is een van my gunsteling-plekke om oor te bly. Hierdie keer was besonders met die herfskleure van die populierbome. Die kothuis is gerieflik, het alles wat mens nodig het, en bied fantastiese uitsigte vanaf die stoepie en braai-area.

Lushof Lodge's terugvoer

Was so lekker om jou weer te sien. Bly jy kon lekker rus.

Lushof Lodge
H H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtige omgewing, netjiese huisie.

Ons het op kort kennisgewing ook aandete bestel en dit was reeds in ons huisie toe ons aankom en dit was heerlik. Die hiusie is mooi en netjies en die uitsigte is baie mooi. Ek het Lushof Lodge reeds vir vriende aanbeveel!

Magdalena V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld en puik diens!

Baie dankie vir 'n silwerskoon chalet. Uitstekende vriendelike diens. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Alta B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en perfekte oornagverblyf tussen Durban en die Kaap.

Gasvrou se diens is uitstekend, so lekker oornag.

Peter A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter A
Gesin met tieners

Convenient mid-way stop off the N1 in a beautiful farm setting.

The lodge is located in the middle of one of the most beautiful valleys in the Southern Free State and is just far enough off the N1 that you don't hear the road, but is still convenient as a stop over. Climb the koppie behind the lodge and enjoy stunning scenery and a chance to see some small game. There are also some late Stone Age tool workings on the koppie.

Buks V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Karoo-kuier op sy beste.

Die stilte, die gevoel van absolute vryheid en die mooi. Vir ons was dit verfrissend. Al die klein dingetjies wat ons beleef het was soos regte gasvryheid. Die beskuit, die vars melk, die vrugtesap en graan vlokkies vir ontbyt dit was awesome. Dankie.

Frikkie V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Gesin met tieners

Beveel definitief aan.

Na ’n lang pad is rustigheid en ’n uitsig oor die berge/koppies ’n moet.

Gerhard V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan sien hoekom so baie mense weer terugkom.

Al die klein dingetjies wat altyd pla as 'n mens in 'n selfsorgplek slaap is hier klaar uitgesorteer. Daar is gedink aan die kleinste detail, daarvoor sal ek ook weer terugkom. Dan is daar die uitsig, netheid van die plek, braai, plaasgeluide, ek kan aanhou en aanhou. Baie dankie vir die vinnige reageer op e-posboodskappe. Julle sal my gesin weer sien. Baie dankie.

Nicolette F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette F
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Beveel aan enige tyd, sal vir seker weer daar bly. Baie netjies en bied als wat jy benodig en die vars melk en vars sap, maak dit so veel meer verwelkomend. Uitsig is asemrowend. Beslis 5-ster werd

Janet M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M
Gesin met tieners

Perfect for a stopover on the Joburg - Cape Town route.

Neat and clean, well equipped with lovely soft beds. Beautiful view of the Karoo and night sky. Charming touches like the fresh farm milk and rusks for morning coffee. Many thanks for your hospitality.

Tjaart V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Gesin met klein kinders

Fantasties, sal regtig aanbeveel.

Jy moet aandete daar eet, dis iets wat jy nie moet mis nie.

Judy S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy S
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagverblyf na die vakansie.

Ons het oppad terug van Plettenbergbaai by die lieflike Lushof Lodge oornag. Alles was pragtig en netjies op die heerlike rustige plaas. Ons het 'n ongelooflike sonsondergang saam met 'n glas rooiwyn geniet en daarna ons tuisgekookte bord plaaskos deur Lise verskaf, geniet. Dit was heerlik en ons sal die plek onthou vir die toekoms.

Lushof Lodge's terugvoer

Dit was lekker om jul hier te he, sien uit na jul volgende kuiertjie.

Lushof Lodge
Riaan N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Gesin met klein kinders

Regte gasvryheid en eg Afrikaanse kos.

Baie lekker gekuier en geslaap. Heerlike kos en vriendelike mense.

Deon J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Lise is 'n fantastiese gasvrou, het lekker gesels en ons laat tuis voel. Met ons aankoms was daar lekker koue vrugtesap en melk in die yskas. Daar was ook lekker beskuit en kitspap vir ons in die huis. Die huis was gerieflik en skoon. Die uitsig vanaf die stoep was asemrowend en die rus en vrede vir 'n moeë vakansieganger is soos die mense sal sê priceless.

Lushof Lodge's terugvoer

Baie dankie.

Lushof Lodge
Dutliff B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dutliff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi area, gerieflike verblyf, eg Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Geleë ongeveer twintig kilometer noord van Gariep is Lushof perfek as oornagverblyf vir reise tussen Johannesburg en Kaapstad of P.E. Reeds 14 jaar in bedryf en toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg, tot 'n buitebraai met hout en 'n braai rooster. Netjies en skoon tweevertrekeenhede met slaapplek vir 5 volwassenes met TV en lugversorging teen die mees bekostigbare prys denkbaar. Gaan gerus tuis by Lushof en maak seker dat jy nie jouself die geleentheid ontneem om Lisa en gesin se gasvryheid en vriendskap te geniet nie.

Lushof Lodge's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na julle volgende kuier.

Lushof Lodge
Fanie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, hoogs aan te beveel.

Baie skoon. beddegoed kraakvars en goeie gehalte. Goed toegerus. Sal weer daar oorslaap.

Herman B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning peaceful Karoo location.

Great location. Awesome Karoo views. Great value for money. Lovely touches such as fire wood, coffee, rusks, cereal, milk juice etc. Very clean.

Gerald L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nou ons kerk se mense. Sal altyd daar oorslaap.

Sal al my vriende vertel en hulle aanbeveel.

Adri D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Gesin met klein kinders

Skoon, ruim, goed toegruste verblyf. So rustig en stil. Ons het heerlik gebly.

Ons bly graag by Lushof Lodge. Altyd netjies en so goed toegerus.

Lushof Lodge's terugvoer

Baie dankie Adri, ons sien uit na jul volgende kuier.

Lushof Lodge
Buks K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Buks K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons.

Pragtige oase in vaal Karoo. Alles het gewerk. TV, aircon etc. Lekker gebraai.

Lushof Lodge's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuier.

Lushof Lodge
Toni B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni B
Gesin met klein kinders

Soveel moeite vir ons gedoen. Ek sal beslis weer daar oornag.

Mevrou Van der Merwe was gedurig met my in kontak en ons het eers 12 uur die nag daar aangekom. Die rustigheid en moeite het opgemaak vir die moegheid. Dankie vir alles.

Lushof Lodge's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om jul weer te ontvang.

Lushof Lodge
Mario S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie stil.

Heerlik rustig na 'n lang dag op die pad. Netjies, skoon en gerieflik.

Wynand T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand T
Gesin met tieners

Lekker stil, rustige plek met privaatheid en lieflike uitsig.

Ons is baie bly ons het hierdie juweel van ‘n plek ontdek. Naby die N1, maar ver genoeg van verkeerslawaai om totaal in vrede te kan ontspan en oorslaap. Lekker kos, vriendelike diens, ons gasvrou Lise is dierbaar! Ons sal beslis terugkom, dit is baie gerieflik halfpad tussen Gauteng en die Tuinroete. Besonderse uitsig, mens kan net sit en uitkyk, of lekker in die veld gaan stap.

Lushof Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit om jul weer te ontvang

Lushof Lodge
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATQL4qXXzPR7DXwr9WMO3NfcBF1XVl8CXJ7GIF9Bu6oCfSvrHXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 Lushof Farm Gariepdam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.477374 25.564237
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!