Luwaldi Gastewoonstel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Alan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Awesomeness resting place. Friendly people, top-notch facilities and cleanliness. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Sal hulle vir seker aanbeveel. Great plek gewees en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend! Netjies! Sal vir seker hoogs aanbeveel! Uitstekende verblyf! Groot bederf, veilig, gerieflik en voorsien in elke behoefte. Een van die beste plekke waar ons al gebly het. Geleë in 'n veilige, stil buurt met privaat ingang en onderdak parkering. Stylvol gemeubileer met gemaklike bed en kraakvars linne. Baie netjiese opset. Sal vir seker weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld! Baie lekker gebly! Gasheer vriendelik, woonstel word elke dag skoongemaak. Naby winkels, maar stil en privaat. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag
5.0
Sep 2025

Luukse bederf. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gesellige en baie mooi blyplek met spesiale ekstras en vriendelike gasheer. Luwaldi is ideaal vir 'n paar dae se verblyf, of langer, perfek geleë en uitstekend en stylvol ingerig. Die mooi kombuiseenheid het alles wat mens benodig. Die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig en het ons dadelik welkom laat voel. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker en alles wat ons verwag het. Lekker gebly, gasheer puik, professioneel, honde uiters goed gemanierd en 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die plek het voldoen aan al ons verwagtings en ons sal vir seker weer daar oorbly. Ons is toegelaat om op versoek 'n uur vroeër in te boek wat ons baie waardeer het. Die plek is ruim, smaakvol gemeubileer en prakties ingerig. Die bed was gemaklik, dit is stil genoeg vir 'n goeie nagrus en ons sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Salige perfeksie. Fantasties! Pragtige plekkie, skoon, modern, netjies, met alles wat mens nodig het. Die Smeg keteltjie het my hart gesteel, nou soek ek ook een . Elektriese kombersie was baie waardeer. Perfek vir my week se werktrippie. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Comfortable, safe, perfect! Excellent accommodation! Friendly, helpful host. Would definitely recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 020
R 1 020 R 867
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 020
R 1 020 R 867
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 020
R 1 020 R 867
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54257f6a3cc47d5b0b8d9a1246b8a3bae48583b534a6910cd2943a4d65af93a6b1bbe3ab85d7529c4c4b5af207f0df0a31b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 725 Nieuwhout Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.793034655689 28.310974346627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang