2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Luwaldi Gastewoonstel is in die ooste van Pretoria geleë naby 'n aantal restaurante, skole, groot hospitale en winkels.
Die eenheid het slaapplek vir 1 of 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -leefarea en -kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in, en daar is 'n Snappy Chef-tweeplaatstoof asook potte en panne.
Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Premium DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n elektriese kombers slegs in die winter in. Die eenheid word van sonkrag voorsien en gaste sal nie onnodige kragonderbrekings ervaar nie.
Die kamer het 'n klein patio met 'n tafel en sitplek. Braaigeriewe kan op versoek voorsien word. 'n Groot swembad is beskikbaar vir gaste. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.
Luwaldi Gaste Woonstel is minder as 500 m vanaf Atterbury Value Mart, 4 km vanaf Menlyn Maine Central Square, 6 km vanaf Wilgers Medical Consortium, 13 km vanaf die naaste Gautrein-stasie by Hatfield, 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en het maklike toegang tot die N1, sowel as die R24.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lourens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Gaste dink Luwaldi Gastewoonstel het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang