+16

Luwaldi Gastewoonstel

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Nov 2025 tot 30 Nov 2026.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Vanaf R1 020 R867 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luwaldi Gastewoonstel is in die ooste van Pretoria geleë naby 'n aantal restaurante, skole, groot hospitale en winkels.

Die eenheid het slaapplek vir 1 of 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -leefarea en -kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in, en daar is 'n Snappy Chef-tweeplaatstoof asook potte en panne.

Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Premium DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n elektriese kombers slegs in die winter in. Die eenheid word van sonkrag voorsien en gaste sal nie onnodige kragonderbrekings ervaar nie.

Die kamer het 'n klein patio met 'n tafel en sitplek. Braaigeriewe kan op versoek voorsien word. 'n Groot swembad is beskikbaar vir gaste. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

Luwaldi Gaste Woonstel is minder as 500 m vanaf Atterbury Value Mart, 4 km vanaf Menlyn Maine Central Square, 6 km vanaf Wilgers Medical Consortium, 13 km vanaf die naaste Gautrein-stasie by Hatfield, 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en het maklike toegang tot die N1, sowel as die R24.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alan M
Besigheidsreis
5.0
Awesomeness resting place. Friendly people, top-notch facilities and cleanliness. Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Dylan S
5.0
Sal hulle vir seker aanbeveel. Great plek gewees en naby alles.
Nov 2025
Suzie B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Netjies! Sal vir seker hoogs aanbeveel! Uitstekende verblyf! Groot bederf, veilig, gerieflik en voorsien in elke behoefte. Een van die bes...
Sien meer
Okt 2025
Nicola V
5.0
Goeie waarde vir geld! Baie lekker gebly! Gasheer vriendelik, woonstel word elke dag skoongemaak. Naby winkels, maar stil en privaat. Dankie!
Okt 2025
Ria B
5.0
Luukse bederf. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar oorbly.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Luwaldi Gastewoonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf R1 020
R 1 020 R 867
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 020
R 1 020 R 867
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 020
R 1 020 R 867
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54257f6a3cc47d5b0b8d9a1246b8a3bae48583b534a6910cd2943a4d65af93a6b1bbe3ab85d7529c4c4b5af207f0df0a31b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 725 Nieuwhout Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.793034655689 28.310974346627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang