+26
Selfsorg in Big Bay

Lux @ the Waves

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marianne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Onvergeetlik. Ons het 'n wonderlike tyd gehad, die woonstel is volledig toegerus en Angie doen vreeslik baie moeite, sy kommunikeer ook deeglik en ons het baie tuis gevoel. Ons beveel die plek vir enige iemand aan wat Blouberg wil besoek, ons het regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
Lux @ the Waves
Liewe Marianne... Baie dankie vir julle wonderlike resensie en vir julle vriendelike woorde. Dit was ’n absolute plesier om julle as gaste te ontvang. Julle het die woonstel so netjies en met groot respek hanteer, en die kommunikasie was uitstekend van begin tot einde. Julle is werklik fantastiese gaste, en ons sal julle enige tyd weer met ope arms verwelkom. Ons hoop om julle binnekort weer by ons te sien vir nog ’n heerlike kuier in Blouberg!

Amber J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Stay was great - everything above standard. Would highly recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
Lux @ the Waves
Thank you so much. It was a pleasure to host your stay and I hope you come back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Angela Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R1 900
15 % AF
R1 900 R1 454
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 900
15 % AF
R1 900 R1 454
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
15 % AF
R1 900 R1 454
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1004 Otto du Plessis Drive, Waves Edge Complex, Big Bay, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb5aaa006c293611f54fba153478a0928ff0d09154a6e3fd71e5d2b55534c49484b011a5a494800c2ebefd3b53006716b31f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 454 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1004 Otto du Plessis Drive Waves Edge Complex 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.794617590489 18.462339985949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang