+20
Selfsorg in Big Bay

Lux @ the Waves

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1004 Otto du Plessis Drive, Waves Edge Complex, Big Bay, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lux @ The Waves bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Big Bay, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een ook 'n bad insluit.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Ontspan op die ruim, ingeslote balkon met ekstra sitplek, insluitend 'n braai-area.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.


Ligging

  • 1004 Otto du Plessis Drive, Waves Edge Complex, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1004 Otto du Plessis Drive, Waves Edge Complex, Big Bay, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8200000f6cd47033f4c8b7adbd4aed65afe5ce24d4aeacf03227aec564a93bbbe02db81848d111b68d9dc924f738b326b8d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 1004 Otto du Plessis Drive Waves Edge Complex 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.794617590489 18.462339985949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang