Luxe Bridgewater One Apartment Wi-Fi Netflix
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bridgewater One, Energy Lane, Cape Town, 7446, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxe Bridgewater One Apartment Wi-Fi Netflix is 'n moderne selfsorg-eenheid geleë in Ratanga Park in Century City. Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bied uitsigte oor die omliggende vleilande, terwyl dit binne loopafstand van verskeie winkels, eetplekke en ontspanningsgeleenthede is. Kaapstad se sentrale sakekern is 12 km weg geleë.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en onbeperkte WiFi. Dit maak oop na 'n balkon.
Die woonstel sluit 24-uur-sekuriteit en veilige parkering in. Gaste het eksklusiewe gebruik van die woonstel vir die duur van hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Bridgewater One, Energy Lane, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bridgewater One, Energy Lane, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang