Luxurious Seaside Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 199 Beach Road, Shoreham Apartments, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxurious Seaside Apartment is 'n bekoorlike en moderne selfsorgwoonstel in Drieankerbaai, Kaapstad. Dit is stapafstand vanaf die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n slim-TV.
Die balkon het 'n gasbraai en see-uitsig. Die verblyf is naby die promenade, Mojo Market en Virgin Active. Daar is parkeerplek in die straat, goeie sekuriteit en 'n hysbak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieth Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 199 Beach Road, Shoreham Apartments, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxurious Seaside Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
199 Beach Road, Shoreham Apartments, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang