6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxury @ the Ocean bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Hermanus en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en die oorblywende slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is en 'n eiland met sitplek vir 4 het. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, asook gratis WiFi.
Buite is daar sitplek en 'n uitsig oor die see. Die kompleks spog met 'n groot tennisbaan, mini-gholfbaan en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 100
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury @ the Ocean het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang