Luxury At The Den
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dennesig Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxury At The Den is 'n bekoorlike en knus selfsorg-vakansiewoonstel binne loopafstand van die historiese middestad van Stellenbosch. Hierdie oulike wegbreekplek, ideaal vir 2 gaste, is geleë in 'n dorp bekend vir sy florerende universiteit, historiese geboue, heerlike restaurante en nabygeleë wynplase.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.
Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daarbenewens bied die woonstel 'n lessenaar en 'n TV.
Gaste kan 'n ingeslote patio met 'n houtbraai geniet, perfek vir intieme aande met 'n glas wyn. Om 'n gemaklike verblyf te verseker, word lugversorging en WiFi-internettoegang voorsien. Of dit nou vir besigheid of plesier is, die woonstel het dit gedek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jolandi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 50
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Dennesig Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dennesig Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang