312 Luxury De Waterkant Loft Retreat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
312 Luxury De Waterkant Loft Retreat is geleë in die voorstad De Waterkant in Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë, net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in en om Kaapstad se middestad.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n solder-styl slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer bevat 'n koningingrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV het. Die woonstel het outomatiese blindings.
Geleë in 'n area bekend vir sy warm gemeenskapsgevoel, en binne loopafstand van winkels, eetplekke en vervoer, bied ons De Waterkant Loft Retreat al die elemente vir ontspannende, gemaklike en maklik-omsorg leefstyl.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 312 Luxury De Waterkant Loft Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang