Luxury Greenpoint Living
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Ocean View Drive, Greenpoint, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die lewendige Kaapstad, bied Luxury Greenpoint Living die ideale toevlugsoord met asemrowende uitsigte vir die hele gesin of vriende.
Die pragtige huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers is gemeubileer met koninggrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte bed, en gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, bad en toilet. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook in die opwaskamer beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n uitgebreide sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Deur die skuifdeure kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area en sonstoele. Gaste kan ook 'n verfrissende duik in die swembad neem. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat wil verken, is die V&A Waterfront 1 km weg en die Seepunt Promenade is 2 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Ocean View Drive, Greenpoint, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Ocean View Drive, Greenpoint, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang