+25
Selfsorg in De Waterkant

Luxury Penthouse Living in De Waterkant

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Docklands, Prestwich, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Luxury Penthouse Living in De Waterkant bied elegante selfsorgverblyf in die gesogte Docklands-gebied van Kaapstad. Ideaal geleë naby die V&A Waterfront, CTICC en die middestad, is die woonstel naby kafees, restaurante, boetiekwinkels en van die stad se mees ikoniese besienswaardighede, insluitend Tafelberg, Clifton en Kampsbaai.

Die dakwoonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefruimte is gevul met natuurlike lig en sluit 'n sitkamer met 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitkamer lei na 'n privaat balkon met buitesitplek en skilderagtige uitsigte oor die omliggende gebied. Lugversorging, gratis WiFi en Netflix is ingesluit.

Die gebou beskik oor 'n dakdek met 'n gemeenskaplike swembad, gasbraaigeriewe en panoramiese uitsigte oor Kaapstad. Bykomende geriewe sluit in 24-uur-sekuriteit met toegangsbeheer, veilige onderdakparkering en 'n kluis vir waardevolle items. Die eiendom is vrygestel van beurtkrag, wat ononderbroke gemak tydens verblyf verseker. Gaste kan maklike toegang tot die Seepunt-promenade, Green Point Urban Park, die V&A Waterfront en 'n verskeidenheid strande geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Docklands, Prestwich, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 124
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 124
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 124
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Docklands, Prestwich, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e083b5ccb9dfeee223d2d94630c7dced2d8758f01b02839f01e9879bbdc6b8098087b5dbcc38dddfcbf5a344ca9a9d47843?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 124 per nag, vir 4 mense Docklands Prestwich 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.913118 18.418591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang