2907 Luxury Sky Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2907 Luxury Sky Retreat is 'n selfsorgwoonstel in die veilige 16 on Bree-gebou in die Kaapstadse middestad. Gaste het toegang tot al die gebou se geriewe.
Hierdie gemaklik versierde woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 1 of 2 persone en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en bevat handelsmerk-Smeg-toestelle, insluitend 'n skottelgoedwasser vir gerief.
Die aangrensende leefarea het 'n slim-TV en lei na die balkon wat rondom die gebou draai, wat pragtige uitsigte bied. Gratis WiFi is beskikbaar. Die gebou spog met 'n buitelug-swembad, 'n buitelug-fiksheidsentrum, 'n wynkroeg op die 27ste verdieping en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 16 Bree Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang