Luxury Tented Chalets
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabiesweg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxury Tented Chalets bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas aan die buitewyke van Augrabies, 'n stil dorp in die Noord-Kaap.
Elke tent-chalet het lugversorging en bied verblyf aan 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed en ekstra sitplek. Elke chalet het 'n braai-area en 'n kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. In die badkamer is daar 'n stort, wasbak en toilet. Die chalets het gasgeisers wat warm water voorsien.
Die chalets is op 'n wildsplaas geleë en bied 'n uitsig oor 'n watergat waar wild kom drink. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit staproetes en visvang in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 135
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Augrabiesweg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
- Gaste dink Luxury Tented Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Augrabies Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabiesweg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom